
Daar is verskeie dinge wat jy oor die boeke van die Bybel moet weet, wat jou gaan help om elke boek beter te verstaan.
Dis meestal agtergrond-inligting, maar daarsonder is ‘n mens baie keer verlore.
Hier is die boeke wat ons reeds behandel het, se artikels. Elke maand gaan ons nog ‘n boek behandel, tot ons deur al 66 boeke gewerk het. So moenie vergeet om hier ‘n draai te kom maak voor jy volgende keer ‘n Bybelstudie oor ‘n boek in die Bybel aanpak nie. ‘n Mens weet nooit wat jy gaan leer, wat jou gaan help om die boek beter te verstaan nie!
INTERESSANTE FEITE OOR GENESIS
EKSODUS: NOG DINGE WAT JY MOET WEET
LEVITIKUS: INTERESSANTE DINGE WAT JY MOET WEET
DEUTERONOMIUM: WAT JY MOET WEET
1 EN 2 SAMUEL: WAT JY MOET WEET
1 EN 2 KONINGS – AGTERGROND-INLIGTING
1 EN 2 KRONIEKE: BELANGRIKE INLIGTING
NEHEMIA – AGTERGROND-INLIGTING
PSALMS – AGTERGROND-INLIGTING VIR BYBELSTUDIE
PREDIKER – AGTERGROND-INLIGTING VIR BYBELSTUDIE