Bybelstudie Metode E-boek

Het jy al ooit gewens jy kon die Bybel beter verstaan, maar jy weet nie waar om te begin nie? Miskien het jy nog nooit voorheen Bybelstudie gedoen nie, of jy het ’n rukkie terug jou roetine verloor. Ons het die perfekte hulpmiddel vir jou!

Met ons gratis e-boekie, Bybelstudie Metodes: 9 Maklike Studiemetodes Vir Jou Tyd In Die Woord, kan jy stap vir stap leer hoe om die Bybel op ‘n eenvoudige, praktiese manier te bestudeer. Hierdie metodes is geskik vir enigeen – van beginners tot dié wat weer van voor af wil begin.

Wanneer jy inteken vir ons weeklikse nuusbrief, kry jy gratis toegang tot hierdie waardevolle gids, propvol maniere om jou verhouding met God te verdiep en Sy Woord beter te verstaan. Ons nuusbrief deel ook weekliks praktiese wenke en inspirasie oor Bybelstudie, gebed, ensovoorts.

Teken nou in en ontvang jou gratis e-boekie! Begin jou Bybelstudie-reis vandag, en ontdek hoe maklik dit kan wees om God se Woord deel van jou alledaagse lewe te maak.

Deel hierdie blad