bybelstudie
DIE VERS-VIR-VERS BYBELSTUDIE-METODE
Die vers-vir-vers Bybelstudie-metode is ‘n goeie idee wanneer jy nie tyd het vir ‘n indiepte studie nie. Soos die naam van die metode aandui, kyk ‘n mens na elke vers in die gedeelte wat jy studeer deur vyf verskillende vrae oor elke vers te antwoord. ‘N OORSIG VAN DIE VERS-VIR-VERS METODE. Voor ons kom by…
‘N BYBELSTUDIE-ROETINE – WAAR BEGIN EK?
Hierdie maklike stappe gaan jou help om, voor die einde van die jaar, die gewoonte aan te leer om ‘n Bybelstudie-roetine te volg. Dit is die begin van die sesde maand van 2022. Baie gelowiges het aan die begin van die jaar besluit dat hulle hiérdie jaar gaan begin om gereeld Bybelstudie te doen. Nou…
HEMELVAART – ‘N MINI-BYBELSTUDIE
Net twee van die Evangelie-skrywers het geskryf oor Jesus se hemelvaart. Dit was Markus en Lukas. Lukas het ook ‘n stukkie daaroor in Handelinge geskryf. Ons gaan vandag dié drie gedeeltes gebruik om te kyk wat ons alles oor hierdie belangrike gebeurtenis kan leer. Ons gaan ook kyk hoe ons dit wat ons leer, in…
DOEN ‘N TEMA-BYBELSTUDIE – VOORBEELD
In die vorige artikel het ons gesels oor die stappe wat ‘n mens gebruik wanneer jy ‘n tema-bybelstudie doen. Vandag gaan ons die stappe toepas en saam ‘n tema-bybelstudie doen sodat jy ‘n voorbeeld het van hoe om dit te doen. STAP 1: TEMA VIR DIE STUDIE. Die eerste stap is om ‘n tema te…
