WIL JY DIE BYBEL TOEPAS IN JOU LEWE? BEGIN HIER

As jy al lank deel is van ons aanlyn-gemeenskap, dan het jy beslis al gesien ek skryf dat ‘n mens nie net die Bybel moet lees nie, maar dit wat die Here jou leer moet uitleef. En dis nie sommer net ek wat so sê nie, Jakobus het dit byvoorbeeld vir ons in die brief…

Deel hierdie blad

GESINDHEDE WAT VIR GOD BELANGRIK IS

Ons het in die laaste artikel klaargemaak met ons geselsies oor die ses ankers wat Jesus vir die dissipels, en ook vir ons, in Johannes 14 gegee het. Dié hoofstuk is van die laaste woorde wat Jesus vir Sy dissipels gesê het, voor Sy kruisiging. Vandag wil ek teruggaan na ‘n preek wat Hy gelewer…

Deel hierdie blad

DIE GESKENK VAN VREDE

Ons is besig met ‘n reeks oor die laaste woorde wat Jesus vir Sy dissipels gesê het voor Hy gekruisig is, spesifiek dit wat Hy in Johannes 14 gesê het. As jy die vorige artikels in die reeks gelees het, sal jy weet dat die dissipels ontsteld was oor dinge wat Jesus vir hulle gesê…

Deel hierdie blad

DIE VADER SE LIEFDE

Ons is steeds besig om te gesels oor Jesus se laaste woorde aan Sy dissipels, spesifiek oor dit wat Hy vir hulle in Johannes 14 gesê het. Die dissipels was ontsteld oor sommige van die dinge wat Jesus reeds vir hulle gesê het en daarom begin Hy deur vir hulle te sê dat hulle nie…

Deel hierdie blad

JY HET DIE HEILIGE GEES

Ons is besig met ‘n reeks geselsies oor Johannes 14. Johannes 13 tot 17 is die laaste woorde wat Jesus met Sy dissipels gedeel het voor Hy gekruisig is. Ons het gesien dat Johannes 14 begin en eindig met die idee dat ons harte nie ontsteld moet wees nie. Op dié stadium is daar soveel…

Deel hierdie blad