MOTIVEER JOUSELF OM BYBELSTUDIE TE DOEN

As ek vandag vir jou vra waarmee jy die meeste sukkel wanneer dit by Bybelstudie kom, wat sal jy antwoord? Een antwoord wat ek baie kry wanneer ek mense diĆ© vraag vra, is dat hulle sukkel om hulleself te motiveer om Bybelstudie te doen. Party sukkel selfs om hulleself te motiveer om die Bybel te…

Deel hierdie blad

VOORBEELD: HOOFSTUK-OPSOMMING

Hier by Bybel En Gebed gesels ons gereeld oor verskillende Bybelstudie-metodes wat jy kan gebruik wanneer jy Bybelstudie doen. Verlede week het ons dan ook weer oor so ‘n metode gesels. Hierdie keer was dit die hoofstukopsommingsmetode. In die artikel het ek die stappe van die metode verduidelik. Vandag gaan ek jou ‘n voorbeeld gee…

Deel hierdie blad

HOOFSTUK-OPSOMMINGSMETODE

Het jy geweet die Bybel was oorspronklik sonder hoofstukke en verse? Dis eers in 1228 nC wat Biskop Stephen Langton die Bybel in verskillende hoofstukke verdeel het. Dis gedoen om die Bybel meer toeganklik vir lesers te maak. Hoewel die hoofstukke soms die vloei van ‘n gedeelte onderbreek, is dit tog nutting wanneer ‘n mens…

Deel hierdie blad

PAS DIE BYBEL TOE IN JOU LEWE

Daar is sommer baie redes waarom ons die Bybel moet lees en studeer. Die grootste rede is omdat ons deur die Bybel vir God leer ken. In die Bybel leer Hy ons wie Hy is. Ons sien Sy karaktertrekke, wat Hy doen, waarvan Hy hou en nie hou nie. Deur die Bybel leer ons ook…

Deel hierdie blad

GEESTELIKE DOELWITTE VIR 2023

Die begin van elke jaar is gewoonlik die tyd wanneer mense dink oor wat hulle in die nuwe jaar wil bereik. Baie gelowiges het jaar na jaar die doelwit om nader aan God te kom. Maar aan die einde van die jaar kyk jy terug, en sien dat jy nie veel reggekry het wat dit…

Deel hierdie blad