VOLG: ‘N EENVOUDIGE BYBELSTUDIEMETODE

Vandag wil ek met jou gesels oor die VOLG-metode. Dis ‘n eenvoudige Bybelstudiemetode wat jou kan help om die Bybel beter te verstaan en die lesse wat jy daaruit leer, in jou lewe toe te pas. VOLG is ‘n vereenvoudigde vorm van die WIT-Bybelstudiemetode wat ek al voorheen gebruik het. Ek het dit egter so…

Deel hierdie blad

MINI-BYBELSTUDIES: 7 REDES WAAROM DIT WERK

Almal van ons weet dat tyd met die Here in Sy Woord baie belangrik is. Ons weet ook dat dit ‘n goeie idee is om nie net die Bybel te lees nie, maar dit te studeer. Ongelukkig is baie van ons nie presies seker hoe ‘n mens Bybelstudie doen nie. Ons voel ook soms dat…

Deel hierdie blad

WIL JY DIE BYBEL TOEPAS IN JOU LEWE? BEGIN HIER

As jy al lank deel is van ons aanlyn-gemeenskap, dan het jy beslis al gesien ek skryf dat ‘n mens nie net die Bybel moet lees nie, maar dit wat die Here jou leer moet uitleef. En dis nie sommer net ek wat so sê nie, Jakobus het dit byvoorbeeld vir ons in die brief…

Deel hierdie blad

GESINDHEDE WAT VIR GOD BELANGRIK IS

Ons het in die laaste artikel klaargemaak met ons geselsies oor die ses ankers wat Jesus vir die dissipels, en ook vir ons, in Johannes 14 gegee het. Dié hoofstuk is van die laaste woorde wat Jesus vir Sy dissipels gesê het, voor Sy kruisiging. Vandag wil ek teruggaan na ‘n preek wat Hy gelewer…

Deel hierdie blad

DIE GESKENK VAN VREDE

Ons is besig met ‘n reeks oor die laaste woorde wat Jesus vir Sy dissipels gesê het voor Hy gekruisig is, spesifiek dit wat Hy in Johannes 14 gesê het. As jy die vorige artikels in die reeks gelees het, sal jy weet dat die dissipels ontsteld was oor dinge wat Jesus vir hulle gesê…

Deel hierdie blad