DIE BYBEL – MEER AS ‘N GESKIEDENISBOEK

Iemand skryf nou die dag vir my dat die Bybel op dié stadium vir hom soos ‘n geskiedenisboek is. Ek kan dit verstaan, want groot dele van die Ou Testament is eintlik maar deel van Israel se geskiedenis. Maar die Bybel is soveel meer as dit. God vertel byvoorbeeld vir ons van Adam en Eva…

Deel hierdie blad

PSALMS – AGTERGROND-INLIGTING VIR BYBELSTUDIE

Ons kyk elke nou en dan na ‘n boek in die Bybel, en van die agtergrond-inligting wat jy moet hê wanneer jy ‘n Bybelstudie daaroor wil doen. Vandag kyk ons dan ook weer na nog ‘n boek. Hierdie keer is dit Psalms. DIE NAAM VAN DIE BOEK. Die naam van die boek in beide Hebreeus…

Deel hierdie blad

DIE WOORD VAN GOD

Spreuke 4:5-9: “Sorg dat jy wysheid bekom, en insig! Moenie my woorde vergeet en daarvan afwyk nie; maak die wysheid jou metgesel, dit sal jou beskerm; as jy dit liefhet, sal dit jou veilig bewaar. Die wysheid kom eerste. Sorg dat jy wysheid bekom, gee alles wat jy het, om insig te kry! Slaan dit…

Deel hierdie blad

JAKOBUS 3: DIE TONG

Daar is ‘n Engelse spreekwoord wat lui: “Sticks and stones may break my bones, but words will never hurt me.” Dit klink na ‘n oulike ding om te sê, veral as jy dit vir iemand sê wat nou net iets vir jou gesê het waarvan jy nie hou nie. Maar hierdie sêding is eintlik glad…

Deel hierdie blad

BOEK-OORSIG BYBELSTUDIE – VOORBEELD

Daar is sommer baie verskillende Bybelstudie-metodes wat jy kan gebruik wanneer jy Bybelstudie doen. Sommige van dié metode is heel maklik. Dan is daar ander metodes wat weer bietjie moeiliker is. Ons het in die vorige artikel op Bybel En Gebed gesels oor een van die moeiliker studiemetodes, die Boek-oorsig metode. Ek het die stappe…

Deel hierdie blad