DIE BOEK-OORSIG BYBELSTUDIE-METODE
Gebruik die Boek-oorsig Bybelstudie-metode om jou ‘n oorsig van ‘n Bybelboek te gee, sodat jy verstaan waarom die skywer dit geskryf het. Martin Luther het glo gesê dat hy die Bybel studeer soos ‘n mens appels pluk. Eers skud hy die appelboom, sodat die rypste appels kan afval. Dit beteken hy studeer die Bybel as…
