PREDIKER – AGTERGROND-INLIGTING VIR BYBELSTUDIE

Prediker is die een-en-twintigste boek in die Ou Testament. Die skrywer van die boek wou die sin van die lewe ontdek. Om dit te doen, het hy oral gaan soek. Maar op die ou end het hy besef dat ‘n mens die lewe nooit regtig sal kan verstaan nie. In hierdie artikel gaan ons kyk…

Deel hierdie blad

1 KORINTHIëRS 13:7 – WAT WARE LIEFDE DOEN.

1 Korinthiërs 13 is ‘n hoofstuk in die Bybel wat ons baie leer oor die liefde. Ons leer daaruit ‘n bietjie meer oor wat liefde is, wat liefde doen en nie doen nie. Dit gee ons ‘n kykie na hoe God liefde teenoor ons uitleef. Dit leer ons dan ook hoe ons veronderstel is om…

Deel hierdie blad

AGAPE LIEFDE: GOD SE MANIER

Nou een dag in my stiltetyd, vra ek die Here om ons, as Sy kinders, te help om ander mense lief te hê. En skielik besef ek dat ons liefde so ‘n bietjie geromantiseer het. Meeste mense sien liefde as soentjies en drukkies en ‘n lekker, warm gevoel. Dié idee is sommer later die dag…

Deel hierdie blad

SPREUKE – WAT JY MOET WEET

Hier by Bybel En Gebed kyk ons elke nou en dan na ‘n boek in die Bybel, en van die interessante inligting wat jy moet hê wanneer jy ‘n Bybelstudie daaroor wil doen. Vandag is dit dan ook weer tyd vir so ‘n artikel. Die boek waarna ons gaan kyk, is Spreuke. ONTSTAANTYD EN AGTERGROND.…

Deel hierdie blad

BYBELSTUDIE-TYD: ONS BESTE ARTIKELS

Die Bybel is ‘n tydlose bron van waarheid en wysheid. Die beste manier om dit wat daarin vervat is, te ontgin, is om dit gereeld te bestudeer. In hierdie artikel deel ek graag ‘n klompie artikels met jou, wat jou gaan help met jou Bybelstudie-tyd in 2024. Dit maak nie saak of jy al lank…

Deel hierdie blad