ESEGIëL – WAT JY MOET WEET

As jy Bybelstudie oor ‘n boek in die Bybel wil doen, dan is dit altyd goed om sekere agtergrond-inligting te hê. Dié inligting help jou baie keer om die boek beter te verstaan. Hier by Bybel En Gebed kyk ons elke nou en dan na die agtergrond-inligting van Bybelboeke, sodat jy nie self daarna hoef…

Deel hierdie blad

BYBELSTUDIE-RIGLYNE VIR BEGINNERS

Gebruik hierdie ses Bybelstudie-riglyne om jou te help om hierdie jaar die gewoonte aan te leer om jou Bybel te studeer. Daar is baie mense wat dink die Bybel is ‘n oudmodiese boek wat nie veel waarde het in die tyd waarin ons leef nie. Maar dis nie waar nie. Die waarhede in die Bybel…

Deel hierdie blad

KLAAGLIEDERE – AGTERGROND-INLIGTING

In 587-586vC kom Jerusalem tot ‘n val en word vernietig. Dis ‘n krisistyd vir die mense en hulle sit met baie vrae en wonder sommer of God nog daar is en vir hulle omgee. Dis dan ook kort na daardie tyd wat die boek Klaagliedere geskryf is. Kom ons kyk na ‘n bietjie agtergrond-inligting oor…

Deel hierdie blad

JEREMIA – AGTERGROND-INLIGTING

Het jy geweet daar is ‘n hele klomp verskillende Bybelstudie-metodes wat jy kan gebruik om die Bybel te studeer? Een van die metodes is ‘n agtergrond-studie. Vandag gaan ek ‘n paar dinge oor Jeremia met jou deel, wat jou gaan help wanneer jy so ‘n agtergrond-studie wil doen. En as jy nie ‘n agtergrond-studie doen…

Deel hierdie blad

GOD ANTWOORD GEBED: 29 BYBELVERSE

Jy het seker al iemand hoor sê dat dit vir hom voel sy gebede gaan nie verder as die plafon nie. Dalk het jy self al so gesê! ‘n Mens voel partykeer so wanneer jy vir iets bid, maar dit lyk nie of dit regtig help nie. Dit lyk nie of daar ‘n verandering is…

Deel hierdie blad