TYD SAAM MET JESUS

Daar was ‘n tyd in my lewe toe my tyd saam met Jesus baie eenvoudig was. Dit was net ek en Hy, Sy Woord en my joernaal waarin ek neergeskryf het wat ek geleer het. Maar deur die jare het ek nuwe dinge bygevoeg. Ek het die Bible app ontdek en dit deel van my…

Deel hierdie blad

OBADJA: WAT JY MOET WEET

As jy gereeld hier op Bybel En Gebed ‘n draai maak, sal jy weet dat ons elke nou en dan gesels oor agtergrond-inligting van ‘n spesifieke Bybelboek, wat vir jou van waarde gaan wees as jy oor daardie boek wil Bybelstudie doen. Hierdie inligting kan ‘n mens nogal help om die boek ‘n bietjie beter…

Deel hierdie blad

AMOS – AGTERGROND-INLIGTING VIR BYBELSTUDIE

Ons gesels elke nou en dan hier by Bybel En Gebed oor agtergrond-inligting van ‘n spesifieke Bybelboek, wat vir jou van waarde gaan wees as jy oor daardie boek wil Bybelstudie doen. Dié inligting kan ‘n mens nogal help om die boek so ‘n bietjie beter te verstaan. Vandag se artikel is deel van dié…

Deel hierdie blad

PSALM 119:105 – DIE WOORD, JOU LIG…

Psalm 119 is die langste psalm in die Bybel. Dié psalm is ‘n lied wat die Woord van God besing. Dis ook ‘n uitnodiging om dieper in die waarhede daarin te delf. Ons gaan vandag daardie uitnodiging aanneem en die VOLG-metode gebruik om te kyk wat ons uit een vers van die psalm kan leer.…

Deel hierdie blad

JOHANNES 3:5-8 – ‘N VOLG-STUDIE

Om die Bybel te lees is een ding, maar om dit regtig te verstaan en dit wat jy leer in jou lewe toe te pas, is iets anders. Dis presies waarom die VOLG-metode so waardevol is. Dit help ons om stadig deur ‘n paar verse in die Bybel te lees, vrae te vra, die teks…

Deel hierdie blad