Bybel
HOE OM MET BYBELSTUDIE TE BEGIN: 10 WENKE
Wil jy graag Bybelstudie doen, maar weet nie waar en hoe om te begin nie? Hier is 10 eenvoudige wenke om jou te help om met Bybelstudie te begin en die Woord van God beter te verstaan. As jy nog nooit voorheen Bybelstudie gedoen het nie, kan net die gedagte aan Bybelstudie jou nogal oorweldig…
BYBELSTUDIE-RIGLYNE VIR BEGINNERS
Gebruik hierdie ses Bybelstudie-riglyne om jou te help om hierdie jaar die gewoonte aan te leer om jou Bybel te studeer. Daar is baie mense wat dink die Bybel is ‘n oudmodiese boek wat nie veel waarde het in die tyd waarin ons leef nie. Maar dis nie waar nie. Die waarhede in die Bybel…
12 BYBELVERSE OOR GOD SE SEëN
God se seën is oral om ons sigbaar – ons moet net begin om dit raak te sien. Hierdie 12 Bybelverse sal jou herinner aan die goedheid van God. ‘n Man het ‘n ondersteuningsgroep begin bywoon. Elke week wanneer die groep bymekaar gekom het, is hulle gevra om ‘n paar dinge op te noem waarvoor…
JESUS SE GELYKENIS VAN DIE SAAIER
Aan die begin van Markus 4 lees ons die gelykenis van die saaier en die tipes grond waarop hy gesaai het. Ons lees ook later in die hoofstuk die verduideliking wat Jesus oor die gelykenis gegee het. Daar is heelwat wat ons uit hierdie gelykenis kan leer. ‘N HART WAT NET HOOR. Kom ons begin…
