MINI-BYBELSTUDIES: 7 REDES WAAROM DIT WERK

Almal van ons weet dat tyd met die Here in Sy Woord baie belangrik is. Ons weet ook dat dit ‘n goeie idee is om nie net die Bybel te lees nie, maar dit te studeer. Ongelukkig is baie van ons nie presies seker hoe ‘n mens Bybelstudie doen nie. Ons voel ook soms dat…

Deel hierdie blad

GESINDHEDE WAT VIR GOD BELANGRIK IS

Ons het in die laaste artikel klaargemaak met ons geselsies oor die ses ankers wat Jesus vir die dissipels, en ook vir ons, in Johannes 14 gegee het. Dié hoofstuk is van die laaste woorde wat Jesus vir Sy dissipels gesê het, voor Sy kruisiging. Vandag wil ek teruggaan na ‘n preek wat Hy gelewer…

Deel hierdie blad

DIE VADER SE LIEFDE

Ons is steeds besig om te gesels oor Jesus se laaste woorde aan Sy dissipels, spesifiek oor dit wat Hy vir hulle in Johannes 14 gesê het. Die dissipels was ontsteld oor sommige van die dinge wat Jesus reeds vir hulle gesê het en daarom begin Hy deur vir hulle te sê dat hulle nie…

Deel hierdie blad

DIE VOORREG OM TE KAN BID

Ons is besig met ‘n reeks geselsies oor Johannes 14. Dit is van Jesus se laaste woorde aan Sy dissipels voor Sy kruisiging, so dis verseker belangrike woorde waaruit ons baie kan leer. Johannes 14 begin en eindig met die idee dat ons harte nie ontsteld moet wees nie. Ek weet nie van jou nie,…

Deel hierdie blad

PSALM 119:105 – DIE WOORD, JOU LIG…

Psalm 119 is die langste psalm in die Bybel. Dié psalm is ‘n lied wat die Woord van God besing. Dis ook ‘n uitnodiging om dieper in die waarhede daarin te delf. Ons gaan vandag daardie uitnodiging aanneem en die VOLG-metode gebruik om te kyk wat ons uit een vers van die psalm kan leer.…

Deel hierdie blad