WAAROM JY SUKKEL MET BYBELSTUDIE EN WAT OM DAARAAN TE DOEN

Sukkel jy soms om aan te hou met die Bybelstudie-roetine wat jy begin het? Jy is nie alleen nie. Baie kinders van die Here begin so ‘n roetine met groot opgewondenheid. Maar nie almal van ons bly opgewonde nie. Soms raak ons moedeloos, oorweldig of onseker. Dit gebeur selfs met mense wat al jare lank…

Deel hierdie blad

HOE LYK ‘N VRUGBARE HART?

Wens jy jou hart was soos die goeie grond waarvan Jesus in Markus 4 praat? Hier is 6 eienskappe van so ‘n hart – en hoe jy met die hulp van die Heilige Gees só ‘n vrugbare lewe kan leef. In Markus 4 vertel Jesus die gelykenis van die saaier – ‘n bekende storie, maar…

Deel hierdie blad

7 MAKLIKE BYBELSTUDIE-METODES

Ontdek 7 maklike Bybelstudie-metodes wat jou help om met selfvertroue in God se Woord te delf. Perfek vir beginners. Wanneer jy by ons FB-groep aansluit, is daar twee vrae wat jy moet antwoord. Een van dié vrae vra: “Waarmee sukkel jy die meeste wanneer dit by Bybelstudie kom?” Die antwoord wat ek die meeste kry,…

Deel hierdie blad

NEEM BYBELSTUDIE NA DIE VOLGENDE VLAK

As jy al ‘n ruk lank Bybelstudie doen en nie meer ‘n beginner is nie, is dit dalk tyd om dieper te delf en jou verstaan van die Woord te verdiep. Hier is tien maniere wat jy kan gebruik om jou Bybelstudie na die volgende vlak te neem. DELF DIEPER. Dis maklik om heeltyd net…

Deel hierdie blad

DIE WIT BYBELSTUDIE-METODE

Die Bybel is nie net ‘n boek wat ek en jy moet lees nie. Dis die lewende Woord van God, wat ons lewens verander wanneer ons moeite doen om regtig te kyk wat daarin staan en dit wat ons leer, toepas. Een van die beste maniere om die Bybel te bestudeer en die betekenis daarvan…

Deel hierdie blad