Author: Risa Cronje
GEBED: GEDAGTES EN BYBELSTUDIE-VERSE
Gebed is een van die grootste voorregte wat ons as God se kinders het. Dis iets wat baie intiem is, want ons kom in Sy heilige Teenwoordigheid wanneer ons bid. Dis daar waar ons die geleentheid het om deur Sy Teenwoordigheid en heerlikheid oorspoel te word. En dis ook wanneer ons, veral as dit net…
BYBELVERSE OOR NUWE DINGE
Ons het gister die begin van ‘n nuwe jaar gevier. ‘n Nuwe jaar beteken vir meeste mense nuwe dinge. Dis ‘n nuwe begin, vol potensiaal en geleenthede. In die Bybel lees ons ook van nuwe dinge. Kom ons kyk na ‘n paar daarvan. LIEFDE EN ONTFERMING ALTYD NUUT. Klaagliedere 3:22-24: Dit is deur die troue…
