VRAE VIR JOU GEESTELIKE LEWE

Gebruik hierdie vrae (gratis PDF ingesluit) om te bepaal waar jy tans in jou geestelike lewe staan en watter geestelike doelwitte jy vir die volgende jaar moet stel. Dis amper die einde van die jaar en baie mense is nou besig om doelwitte vir volgende jaar te stel. Voor ‘n mens egter kan besluit wat…

Deel hierdie blad

LUKAS 2: GEDAGTES OOR DIE SKAAPWAGTERS

Kersfees is om die draai. Dis ‘n tyd waartydens mense geskenke en kerskaartjies vir mekaar gee. Op baie kerskaartjies van die kerskaartjies is die toneel van die skaapwagters en die engele. Die skaapwagters was van die eerste mense wat gehoor het dat die Messias gebore is. Ons lees hulle verhaal in Lukas 2:8-20. Kom ons…

Deel hierdie blad

KERSFEES: GEDAGTES OOR LUKAS 1 EN 2

In Lukas 1 en 2, en ook in Mattheus 1 en 2, lees ons van die geboorte van Jesus. Die twee weergawes dek nie dieselfde dinge nie, wat ons help om ‘n groter oorsig oor die gebeure te hê. In Lukas lees ons byvoorbeeld dat die engel Gabriël na Maria toe kom en vir haar…

Deel hierdie blad

BYBELSTUDIE-IDEES VIR KERSFEES

Desember kan nogal besig raak. As dit nie ‘n funksie by die werk is nie, dan is ‘n mens besig om kersgeskenke te koop. Of jy is besig om die huis bietjie reg te ruk voor die familie kom kuier. Dan moet jy boonop nog beplan wat daar op Oukersaand en Kersdag geëet gaan word.…

Deel hierdie blad

31 BYBELVERSE VIR DESEMBER

Dit is sowaar al amper weer Desember en tyd vir vakansie en Kersfees. Hoewel hierdie tyd van die jaar eintlik ‘n tyd is waar mense kan rus, is dit vir baie die besigste tyd van die jaar. Werk moet klaargemaak word voor jy met verlof kan gaan. Alles moet reggekry word vir die familie wat…

Deel hierdie blad