Author: Risa Cronje
BYBELVERSE OOR NUWE DINGE
Ons het gister die begin van ‘n nuwe jaar gevier. ‘n Nuwe jaar beteken vir meeste mense nuwe dinge. Dis ‘n nuwe begin, vol potensiaal en geleenthede. In die Bybel lees ons ook van nuwe dinge. Kom ons kyk na ‘n paar daarvan. LIEFDE EN ONTFERMING ALTYD NUUT. Klaagliedere 3:22-24: Dit is deur die troue…
VRAE VIR JOU GEESTELIKE LEWE
Gebruik hierdie vrae (gratis PDF ingesluit) om te bepaal waar jy tans in jou geestelike lewe staan en watter geestelike doelwitte jy vir die volgende jaar moet stel. Dis amper die einde van die jaar en baie mense is nou besig om doelwitte vir volgende jaar te stel. Voor ‘n mens egter kan besluit wat…
LUKAS 2: GEDAGTES OOR DIE SKAAPWAGTERS
Kersfees is om die draai. Dis ‘n tyd waartydens mense geskenke en kerskaartjies vir mekaar gee. Op baie kerskaartjies van die kerskaartjies is die toneel van die skaapwagters en die engele. Die skaapwagters was van die eerste mense wat gehoor het dat die Messias gebore is. Ons lees hulle verhaal in Lukas 2:8-20. Kom ons…
