Author: Risa Cronje
PSALM 18: ‘N BYBELSTUDIE
As jy nou al ‘n rukkie Bybel En Gebed se artikels lees, sal jy weet dat ons gereeld gesels oor verskillende Bybelstudie-metodes. Een van die metodes waaroor ons al gesels het, is die S.O.A.P.-Bybelstudie metode. Ek het ‘n rukkie terug ‘n mini-Bybelstudie oor Psalm 18:1-7 gedoen, waar ek die S.O.A.P.-metode gebruik het. Vandag wil ek…
HOOGLIED – AGTERGROND-INLIGTING VIR BYBELSTUDIE
Hooglied, of Hooglied Van Salomo, soos dit ook bekend staan, is die twee-en-twintigste boek in die Bybel. Dis die laaste nie-profetiese boek in die Ou Testament, want die boeke wat daarop volg, is almal profetiese boeke. Dié boek het deur die eeue heen al baie kritiek gekry omdat ons daarin die eksplisietste verwysings na seks…
TIEN EFFEKTIEWE BYBELSTUDIE-METODES
Daar is sommer baie verskillende Bybelstudie-metodes wat ‘n mens kan gebruik wanneer jy die Bybel studeer. Sommige van dié metodes is maklik en ideaal vir iemand wat net begin om sy Bybel te studeer. Dis ook metodes wat jy kan gebruik wanneer jy nie baie tyd het vir studie nie. Dan is daar ander metodes,…
