Author: Risa Cronje
HANDELINGE 2: WAT ONS BY DIE EERSTE GELOWIGES LEER
Handelinge 2 is ‘n baie interessante hoofstuk in die Bybel. In die hoofstuk lees ons van die uitstorting van die Heilige Gees. Dan lees ons wat die skare se reaksie daarop was en ook hoe Petrus hulle toespreek. Hy deel die wonderlike boodskap van Jesus met hulle en drie duisend mense kom tot bekering. In…
LYDENSTYD TOT PAASFEES – ‘N GIDS
Het jy geweet dat daar verskillende seisoene op die Kerkkalender is? Daar is Advent en Kerstyd. Dan is daar Epifanie en die tyd tussen Epifanie en Lydenstyd. Volgende het ons Lydenstyd, Palmsondag, Heilige Week, Paasfees, Hemelvaart, ensovoorts. In hierdie artikel wil ek ‘n bietjie met jou gesels oor Lydenstyd tot Paasfees, sodat jy ‘n beter…
