12 BYBELVERSE OOR GOD SE SEëN

God se seën is oral om ons sigbaar – ons moet net begin om dit raak te sien. Hierdie 12 Bybelverse sal jou herinner aan die goedheid van God. ‘n Man het ‘n ondersteuningsgroep begin bywoon. Elke week wanneer die groep bymekaar gekom het, is hulle gevra om ‘n paar dinge op te noem waarvoor…

14 BYBELVERSE VIR KERSFEES 2024

Kersfees is ‘n tyd van hoop, vreugde en die herdenking van die grootste geskenk wat God vir die wêreld kon gee: Sy Seun, Jesus Christus. Die Bybel vertel hierdie wonderlike verhaal van verlossing deur profesieë oor Sy koms, asook deur die gebeure rondom Sy geboorte. Hierdie 14 Bybelverse vir Kersfees 2024 neem ons terug na…

BYBELVERSE VIR ADVENT

As jy al ooit in die weke voor Kersfees ‘n erediens bygewoon het, het jy seker al die term ‘Advent’ gehoor. Dit verwys na die vier weke voor Kersfees en is ‘n tyd waartydens ons nadink oor die koms van Jesus. Dis ‘n tyd wanneer ons onsself herinner aan wie Hy is, wat Hy vir…

JESUS SE GELYKENIS VAN DIE SAAIER

Aan die begin van Markus 4 lees ons die gelykenis van die saaier en die tipes grond waarop hy gesaai het. Ons lees ook later in die hoofstuk die verduideliking wat Jesus oor die gelykenis gegee het. Daar is heelwat wat ons uit hierdie gelykenis kan leer. ‘N HART WAT NET HOOR. Kom ons begin…

OM DIE BYBEL PRAKTIES UIT TE LEEF

Het jy al ooit ‘n opdrag in die Bybel gelees, of dit in ‘n preek of lering gehoor, en jou onmiddellike gedagte was: “Here, ek wil regtig graag aan U gehoorsaam weet, maar ek is nie so seker hoe ek dit moet doen nie!”? Ek het agtergekom daar sekere opdragte in die Bybel wat baie…