ESEGIëL – WAT JY MOET WEET

As jy Bybelstudie oor ‘n boek in die Bybel wil doen, dan is dit altyd goed om sekere agtergrond-inligting te hê. Dié inligting help jou baie keer om die boek beter te verstaan. Hier by Bybel En Gebed kyk ons elke nou en dan na die agtergrond-inligting van Bybelboeke, sodat jy nie self daarna hoef…

BYBELSTUDIE-RIGLYNE VIR BEGINNERS

Gebruik hierdie ses Bybelstudie-riglyne om jou te help om hierdie jaar die gewoonte aan te leer om jou Bybel te studeer. Daar is baie mense wat dink die Bybel is ‘n oudmodiese boek wat nie veel waarde het in die tyd waarin ons leef nie. Maar dis nie waar nie. Die waarhede in die Bybel…

12 BYBELVERSE OOR GOD SE SEëN

God se seën is oral om ons sigbaar – ons moet net begin om dit raak te sien. Hierdie 12 Bybelverse sal jou herinner aan die goedheid van God. ‘n Man het ‘n ondersteuningsgroep begin bywoon. Elke week wanneer die groep bymekaar gekom het, is hulle gevra om ‘n paar dinge op te noem waarvoor…

14 BYBELVERSE VIR KERSFEES 2024

Kersfees is ‘n tyd van hoop, vreugde en die herdenking van die grootste geskenk wat God vir die wêreld kon gee: Sy Seun, Jesus Christus. Die Bybel vertel hierdie wonderlike verhaal van verlossing deur profesieë oor Sy koms, asook deur die gebeure rondom Sy geboorte. Hierdie 14 Bybelverse vir Kersfees 2024 neem ons terug na…

BYBELVERSE VIR ADVENT

As jy al ooit in die weke voor Kersfees ‘n erediens bygewoon het, het jy seker al die term ‘Advent’ gehoor. Dit verwys na die vier weke voor Kersfees en is ‘n tyd waartydens ons nadink oor die koms van Jesus. Dis ‘n tyd wanneer ons onsself herinner aan wie Hy is, wat Hy vir…