PSALM 15: LEWE IN GOD SE TEENWOORDIGHEID

Daar is iets besonders aan die psalms. Hulle neem ons op ‘n reis van aanbidding, eerlikheid, verwondering en waarheid. Elke psalm wys vir ons iets van God se hart én van ons eie. Psalm 15 is een van daardie kort maar kragtige psalms wat nie net vrae vra nie, maar ook wys hoe ons daagliks…

DANIëL – WAT JY MOET WEET

Elke boek van die Bybel is uniek. Dit het ‘n eie geskiedenis, konteks en boodskap wat die Here daardeur aan ons wil oordra. Wanneer ons iets van die agtergrond verstaan – wie dit geskryf het, vir wie dit geskryf is, en wat destyds in die wêreld aan die gang was – dan word die boodskap…

7 MAKLIKE BYBELSTUDIE-METODES

Ontdek 7 maklike Bybelstudie-metodes wat jou help om met selfvertroue in God se Woord te delf. Perfek vir beginners. Wanneer jy by ons FB-groep aansluit, is daar twee vrae wat jy moet antwoord. Een van dié vrae vra: “Waarmee sukkel jy die meeste wanneer dit by Bybelstudie kom?” Die antwoord wat ek die meeste kry,…

NEEM BYBELSTUDIE NA DIE VOLGENDE VLAK

As jy al ‘n ruk lank Bybelstudie doen en nie meer ‘n beginner is nie, is dit dalk tyd om dieper te delf en jou verstaan van die Woord te verdiep. Hier is tien maniere wat jy kan gebruik om jou Bybelstudie na die volgende vlak te neem. DELF DIEPER. Dis maklik om heeltyd net…

DIE WIT BYBELSTUDIE-METODE

Die Bybel is nie net ‘n boek wat ek en jy moet lees nie. Dis die lewende Woord van God, wat ons lewens verander wanneer ons moeite doen om regtig te kyk wat daarin staan en dit wat ons leer, toepas. Een van die beste maniere om die Bybel te bestudeer en die betekenis daarvan…