HOOGLIED – AGTERGROND-INLIGTING VIR BYBELSTUDIE

Hooglied, of Hooglied Van Salomo, soos dit ook bekend staan, is die twee-en-twintigste boek in die Bybel. Dis die laaste nie-profetiese boek in die Ou Testament, want die boeke wat daarop volg, is almal profetiese boeke. Dié boek het deur die eeue heen al baie kritiek gekry omdat ons daarin die eksplisietste verwysings na seks…

JESUS IS LEWE

Het jy geweet Jesus is sinomien met lewe? Daar is ‘n hele paar plekke in die Bybel waar ons lees van lewe en elkeen van dié gedeeltes is op een of ander manier ‘n heenwysing na Hom. Kom ons kyk na tien van hierdie gedeeltes en wat ons daaruit kan leer. DIE ASEM VAN LEWE.…

TIEN EFFEKTIEWE BYBELSTUDIE-METODES

Daar is sommer baie verskillende Bybelstudie-metodes wat ‘n mens kan gebruik wanneer jy die Bybel studeer. Sommige van dié metodes is maklik en ideaal vir iemand wat net begin om sy Bybel te studeer. Dis ook metodes wat jy kan gebruik wanneer jy nie baie tyd het vir studie nie. Dan is daar ander metodes,…

BYBELSTUDIE-METODES VIR BEGINNERS

Nog nooit voorheen Bybelstudie gedoen nie? Hier is vier maklike Bybelstudie-metodes vir beginners wat jy kan gebruik om jou te help om te begin om God se Woord te studeer. God het in Sy wysheid almal van ons uniek gemaak. Dit beteken, onder andere, dat ons unieke persoonlikhede het en elkeen ‘n unieke doel op…

GOEIE VRYDAG EN OPSTANDINGSSONDAG BYBELVERSE

Daar is verskeie seisoene op die jaarlikse Kerkkalender. Almal van hulle is belangrik, maar die belangrikste een is Paasfees. Op Goeie Vrydag onthou ons dat Jesus vir ons aan die kruis gesterf het en so vir ons sondes betaal het. En op Opstandingssondag onthou ons dat Jesus nie in die graf gebly het nie, maar…