15 DINGE WAT JESUS VIR ONS KOM DOEN HET
Dit is amper weer Paasfees. Dis ‘n tyd wanneer ons onthou en fokus op wat Jesus, met Sy dood en opstanding, vir ons kom doen het. Daar is sommer baie verskillende dinge wat Hy kom doen het, maar vandag gaan ons kyk na net vyftien van dié dinge. Jy sal sien dat daar elke keer…
