GOD ANTWOORD GEBED: 29 BYBELVERSE

Jy het seker al iemand hoor sê dat dit vir hom voel sy gebede gaan nie verder as die plafon nie. Dalk het jy self al so gesê! ‘n Mens voel partykeer so wanneer jy vir iets bid, maar dit lyk nie of dit regtig help nie. Dit lyk nie of daar ‘n verandering is…

Deel hierdie blad

DIE WAPENRUSTING VAN GOD

As ek vir jou sou vra waar jou grootste stryd in die lewe lê, wat sou jy antwoord? Meeste van ons sal sê ons stryd is teen ander mense. Ons raak ongelukkig oor wat hulle doen of nie doen nie. Ons word kwaad omdat ons probleme baie keer deur iemand anders veroorsaak word. Maar as…

Deel hierdie blad

WAS DIT GOD?

Dis nie altyd maklik om te weet wanneer God met jou gepraat het nie. En ek praat nou nie van wanneer jy jou Bybel lees en God met jou praat nie. Nee, ek praat van wanneer God deur Sy Gees met jou praat. Soms weet jy, sonder enige twyfel, dat Hy met jou gepraat het.…

Deel hierdie blad

JESUS IS LEWE

Het jy geweet Jesus is sinomien met lewe? Daar is ‘n hele paar plekke in die Bybel waar ons lees van lewe en elkeen van dié gedeeltes is op een of ander manier ‘n heenwysing na Hom. Kom ons kyk na tien van hierdie gedeeltes en wat ons daaruit kan leer. DIE ASEM VAN LEWE.…

Deel hierdie blad

HANDELINGE 2: WAT ONS BY DIE EERSTE GELOWIGES LEER

Handelinge 2 is ‘n baie interessante hoofstuk in die Bybel. In die hoofstuk lees ons van die uitstorting van die Heilige Gees. Dan lees ons wat die skare se reaksie daarop was en ook hoe Petrus hulle toespreek. Hy deel die wonderlike boodskap van Jesus met hulle en drie duisend mense kom tot bekering. In…

Deel hierdie blad