HANDELINGE 2: WAT ONS BY DIE EERSTE GELOWIGES LEER

Handelinge 2 is ‘n baie interessante hoofstuk in die Bybel. In die hoofstuk lees ons van die uitstorting van die Heilige Gees. Dan lees ons wat die skare se reaksie daarop was en ook hoe Petrus hulle toespreek. Hy deel die wonderlike boodskap van Jesus met hulle en drie duisend mense kom tot bekering. In…

Deel hierdie blad

1 KORINTHIëRS 13:7 – WAT WARE LIEFDE DOEN.

1 Korinthiërs 13 is ‘n hoofstuk in die Bybel wat ons baie leer oor die liefde. Ons leer daaruit ‘n bietjie meer oor wat liefde is, wat liefde doen en nie doen nie. Dit gee ons ‘n kykie na hoe God liefde teenoor ons uitleef. Dit leer ons dan ook hoe ons veronderstel is om…

Deel hierdie blad

DIE WYSHEID VAN GOD

Gebruik hierdie verse as deel van jou Bybelstudie om jou te help om meer te leer oor die wysheid van God. In Afrikaans het ons ‘n spreekwoord wat lui: Wysheid met die grysheid. Daarmee sê ons dat ‘n mens veronderstel is om wyser te word, hoe ouer jy word. In meeste gevalle is dit waar,…

Deel hierdie blad

BYBELLEESWENK VIR JOU

Hier by Bybel En Gebed praat ons gewoonlik oor Bybelstudie, maar vandag wil ek vir jou ‘n maklike wenk gee wat jy kan gebruik wanneer jy sommer net jou Bybel lees. Dié Bybelleeswenk sal jou help om regtig in te neem wat jy lees. Al wat jy nodig het, is jou Bybel, ‘n pen en…

Deel hierdie blad

DIE BYBEL – MEER AS ‘N GESKIEDENISBOEK

Iemand skryf nou die dag vir my dat die Bybel op dié stadium vir hom soos ‘n geskiedenisboek is. Ek kan dit verstaan, want groot dele van die Ou Testament is eintlik maar deel van Israel se geskiedenis. Maar die Bybel is soveel meer as dit. God vertel byvoorbeeld vir ons van Adam en Eva…

Deel hierdie blad