JY GAAN HEMEL TOE

Johannes 14 begin en eindig met die woorde, “Laat julle harte nie ontsteld wees nie” (vs.1 en 27). As ‘n mens die voorafgaande hoofstukke lees, kan jy verstaan waarom die dissipels ontsteld was. Jesus het pas vir hulle gesĂȘ dat een van hulle Hom gaan verraai. Dan het Hy boonop vir Petrus, wat vas oortuig…

Deel hierdie blad

AL WAT NODIG IS VIR BYBELSTUDIE

Daar is baie redes waarom mense nie Bybelstudie doen nie. Een daarvan is dat hulle dink ‘n mens het allerhande duur hulpmiddele en ingewikkelde boeke nodig. Maar die waarheid is dat jy net drie eenvoudige dinge nodig het. Hierdie dinge is jou Bybel, jou gunsteling pen en ‘n notaboek of joernaal. Waarom? Want hierdie drie…

Deel hierdie blad

NEEM BYBELSTUDIE NA DIE VOLGENDE VLAK

As jy al ‘n ruk lank Bybelstudie doen en nie meer ‘n beginner is nie, is dit dalk tyd om dieper te delf en jou verstaan van die Woord te verdiep. Hier is tien maniere wat jy kan gebruik om jou Bybelstudie na die volgende vlak te neem. DELF DIEPER. Dis maklik om heeltyd net…

Deel hierdie blad

DIE WIT BYBELSTUDIE-METODE

Die Bybel is nie net ‘n boek wat ek en jy moet lees nie. Dis die lewende Woord van God, wat ons lewens verander wanneer ons moeite doen om regtig te kyk wat daarin staan en dit wat ons leer, toepas. Een van die beste maniere om die Bybel te bestudeer en die betekenis daarvan…

Deel hierdie blad

HOE OM VERSOEKING TE OORWIN

Adam en Eva was die eerste mense wat toegegee het aan versoeking en daarna sukkel die mens nog daarmee. Ook ons as Christene is nie uitgesluit nie. Keer op keer kom die vyand om ons te versoek om op een of ander manier teen God te sondig. Dit kan op ‘n baie subtiele manier wees,…

Deel hierdie blad