HOSEA – AGTERGROND-INLIGTING VIR BYBELSTUDIE

Elke nou en dan plaas ek ‘n artikel oor dinge wat jy moet weet oor ‘n boek van die Bybel wanneer jy daaroor wil Bybelstudie doen. Dié inligting kan jou help om die boek so ‘n bietjie beter te verstaan. Vandag se artikel is dan ook weer een van die agtergrond-inligting artikels, hierdie keer oor…

Deel hierdie blad

BYBELSTUDIE VERVELIG? HIER’S RAAD

Het jy al ooit met jou Bybel gaan sit om Bybelstudie te doen en gedink, “Ek is regtig nie lus hiervoor nie!” Jy weet dis belangrik om tyd in die Woord te spandeer, maar soms voel dit droog, moeilik en selfs vervelig. Dis iets wat elke gelowige op een of ander stadium ervaar. (Ek het…

Deel hierdie blad

BYBELSTUDIE: GOEIE VRAE OM TE VRA

As jy al ‘n rukkie by ons is, het jy al agtergekom dat daar ‘n hele klomp verskillende dinge is wat ‘n mens kan doen wanneer jy die Bybel studeer. Daar is verskillende metodes en hulpmiddele wat jy kan gebruik. Jy kan gebruik maak van kleurpotlode, om belangrike dinge in die teks te merk. Of…

Deel hierdie blad

HOE OM SELF BYBELSTUDIE TE DOEN

Het jy al gewonder hoe ‘n mens self Bybelstudie doen, sonder ‘n boek, gids of vrae wat iemand anders saamgestel het? Miskien wil jy meer van God se Woord ontdek, maar jy weet nie presies hoe om dit aan te pak nie. Die goeie nuus is: jy hóéf nie ‘n Bybelkenner te wees om self…

Deel hierdie blad

HULPMIDDELE WAT NUTTIG IS VIR BYBELSTUDIE

Het jy al ooit met jou Bybel voor jou gesit en gewonder: “Waar begin ek? Wat beteken hierdie vers regtig?” Jy is nie alleen nie. Baie kinders van die Here voel so. En hoewel jy regtig net jou Bybel en ‘n oop hart nodig het om God se Woord te bestudeer, is daar sekere hulpmiddele…

Deel hierdie blad