HOE OM SELF BYBELSTUDIE TE DOEN

Het jy al gewonder hoe ‘n mens self Bybelstudie doen, sonder ‘n boek, gids of vrae wat iemand anders saamgestel het? Miskien wil jy meer van God se Woord ontdek, maar jy weet nie presies hoe om dit aan te pak nie. Die goeie nuus is: jy hóéf nie ‘n Bybelkenner te wees om self…

Deel hierdie blad

HULPMIDDELE WAT NUTTIG IS VIR BYBELSTUDIE

Het jy al ooit met jou Bybel voor jou gesit en gewonder: “Waar begin ek? Wat beteken hierdie vers regtig?” Jy is nie alleen nie. Baie kinders van die Here voel so. En hoewel jy regtig net jou Bybel en ‘n oop hart nodig het om God se Woord te bestudeer, is daar sekere hulpmiddele…

Deel hierdie blad

WAAR EN HOE OM MET BYBELSTUDIE TE BEGIN

As jy nog nooit voorheen Bybelstudie gedoen het nie, kan dit dalk vir jou soos ‘n berg voel wat jy moet uitklim. Jy wonder dalk: Waar moet ek begin? Wat moet ek lees? Hoe doen ‘n mens dit reg? Moenie bekommer nie, jy hoef nie alles te weet voordat jy begin nie. Die Here vra…

Deel hierdie blad

HOE OM ‘N BYBELSTUDIE-METODE TE KIES

As jy al bietjie op die internet rondgesnuffel het om te kyk watter Bybelstudie-metodes daar is wat jy kan probeer, sal jy weet daar is sommer baie om uit te kies. En die waarheid is dat nie alle metodes vir almal van ons ewe goed gaan werk nie. Daarom is dit belangrik om ‘n metode…

Deel hierdie blad

MAKLIKE BYBELSTUDIE-METODES VIR ‘N BEGINNER

Ek weet nie van jou nie, maar dis vir my lekker as ek ‘n Bybelstudie-metode of stiltetydmetode het waar elke stap met dieselfde letter begin of waar die stappe ‘n woord vorm, sodat ek dit maklik kan onthou. As jy die Bybelstudie-metode e-boekie deurgewerk het, sal jy weet daar is byvoorbeeld die BAAT-metode. Dit staan…

Deel hierdie blad