DIE VOORREG OM TE KAN BID

Ons is besig met ‘n reeks geselsies oor Johannes 14. Dit is van Jesus se laaste woorde aan Sy dissipels voor Sy kruisiging, so dis verseker belangrike woorde waaruit ons baie kan leer. Johannes 14 begin en eindig met die idee dat ons harte nie ontsteld moet wees nie. Ek weet nie van jou nie,…

Deel hierdie blad

WAAROM GEBED VOOR BYBELTYD BELANGRIK IS

Het jy al ooit jou Bybel oopgemaak, begin lees…. en na ‘n rukkie besef jy het nie ‘n idee wat jy gelees het nie? Jou het aan ander dinge begin dink, begin dagdroom, of – as jy jou foon gebruik om Bybel te lees – is jou aandag afgetrek deur elke geluid wat jou laat…

Deel hierdie blad

EFFEKTIEWE GEBED: VIER SLEUTELS

In Mattheus 6:5-15 gee Jesus ons vier sleutels tot effektiewe gebed. Twee mans was in ‘n kroeg aan die kuier. Soos dit maar gaan het hulle oor verskillende dinge gepraat. Op ‘n stadium het die onderwerp van godsdiens dan ook onder bepreking gekom. Die een sê toe vir die ander een: “Ek wed jou jy…

Deel hierdie blad

GEBED: DIE KRAG VIR OORWINNING

In Efesiërs 6:10-20 lees ons van die wapenrusting van God. Hy het dit vir ons gegee sodat ons staande kan bly wanneer die vyand aanval. Hy het dit ook gegee sodat ons oorwinning oor die vyand kan behaal. Wanneer ons van hierdie wapenrusting lees, hou meeste van ons op by vers 17, waar Paulus skryf…

Deel hierdie blad

DIE ELEMENTE VAN GEBED

Jesus se dissipels het elke dag gesien hoe Hy eenkant toe gaan om tyd met God in gebed te spandeer. Hulle het geweet dis waar Sy bonatuurlike krag en vrede vandaan kom. En hulle wou dit ook hê. Daarom lees ons in Lukas 11:1 dat hulle Hom vra om hulle te leer bid. In antwoord…

Deel hierdie blad