Gebed
EFFEKTIEWE GEBED: VIER SLEUTELS
In Mattheus 6:5-15 gee Jesus ons vier sleutels tot effektiewe gebed. Twee mans was in ‘n kroeg aan die kuier. Soos dit maar gaan het hulle oor verskillende dinge gepraat. Op ‘n stadium het die onderwerp van godsdiens dan ook onder bepreking gekom. Die een sê toe vir die ander een: “Ek wed jou jy…
GEBED: DIE KRAG VIR OORWINNING
In Efesiërs 6:10-20 lees ons van die wapenrusting van God. Hy het dit vir ons gegee sodat ons staande kan bly wanneer die vyand aanval. Hy het dit ook gegee sodat ons oorwinning oor die vyand kan behaal. Wanneer ons van hierdie wapenrusting lees, hou meeste van ons op by vers 17, waar Paulus skryf…
GEBED: GEDAGTES EN BYBELSTUDIE-VERSE
Gebed is een van die grootste voorregte wat ons as God se kinders het. Dis iets wat baie intiem is, want ons kom in Sy heilige Teenwoordigheid wanneer ons bid. Dis daar waar ons die geleentheid het om deur Sy Teenwoordigheid en heerlikheid oorspoel te word. En dis ook wanneer ons, veral as dit net…
