JESAJA – AGTERGROND-INLIGTING
Ons gesels hier by Bybel En Gebed gereeld oor verskillende Bybelstudie-metodes. Een metode wat jy kan gebruik om jou Bybel te studeer en beter te verstaan, is ‘n agtergrond-studie. ‘n Agtergrond-studie help ‘n mens om ‘n Bybelboek of gedeelte in die Bybel beter te verstaan omdat jy die boek of gedeelte sien teen die agtergrond…
