DIE WYSHEID VAN GOD

Gebruik hierdie verse as deel van jou Bybelstudie om jou te help om meer te leer oor die wysheid van God. In Afrikaans het ons ‘n spreekwoord wat lui: Wysheid met die grysheid. Daarmee sê ons dat ‘n mens veronderstel is om wyser te word, hoe ouer jy word. In meeste gevalle is dit waar,…

Deel hierdie blad

SPREUKE – WAT JY MOET WEET

Hier by Bybel En Gebed kyk ons elke nou en dan na ‘n boek in die Bybel, en van die interessante inligting wat jy moet hê wanneer jy ‘n Bybelstudie daaroor wil doen. Vandag is dit dan ook weer tyd vir so ‘n artikel. Die boek waarna ons gaan kyk, is Spreuke. ONTSTAANTYD EN AGTERGROND.…

Deel hierdie blad

BYBELLEESWENK VIR JOU

Hier by Bybel En Gebed praat ons gewoonlik oor Bybelstudie, maar vandag wil ek vir jou ‘n maklike wenk gee wat jy kan gebruik wanneer jy sommer net jou Bybel lees. Dié Bybelleeswenk sal jou help om regtig in te neem wat jy lees. Al wat jy nodig het, is jou Bybel, ‘n pen en…

Deel hierdie blad

BYBELVERSE VIR KERSFEES

Kersfees gaan oor meer as kersbome, geskenke en al die baie kos. Dis die tyd wanneer ons die geboorte van Jesus vier. Hoewel Sy dood en opstandige die belangrikste deel van die Evangelie is, is Sy geboorte tog ook belangrik. Want as Hy in die eerste plek nooit gebore is nie, sou Hy nie ons…

Deel hierdie blad

DIE BYBEL – MEER AS ‘N GESKIEDENISBOEK

Iemand skryf nou die dag vir my dat die Bybel op dié stadium vir hom soos ‘n geskiedenisboek is. Ek kan dit verstaan, want groot dele van die Ou Testament is eintlik maar deel van Israel se geskiedenis. Maar die Bybel is soveel meer as dit. God vertel byvoorbeeld vir ons van Adam en Eva…

Deel hierdie blad