Bybel
JEREMIA – AGTERGROND-INLIGTING
Het jy geweet daar is ‘n hele klomp verskillende Bybelstudie-metodes wat jy kan gebruik om die Bybel te studeer? Een van die metodes is ‘n agtergrond-studie. Vandag gaan ek ‘n paar dinge oor Jeremia met jou deel, wat jou gaan help wanneer jy so ‘n agtergrond-studie wil doen. En as jy nie ‘n agtergrond-studie doen…
WEDUWEES – WAT Sê DIE BYBEL?
Vroue het deur die eeue heen baie swaargekry. In sommige kulture is hulle gesien as besittings, eerder as mense. En as jy ‘n weduwee was, het jy soms nóg swaarder gekry. ‘n Weduwee het swaargekry omdat sy ‘n geliefde verloor het en nou verder alleen deur die lewe moes gaan. Soms het weduwees ook swaargekry…
PSALM 46: BEDAAR EN RAAK STIL
Ek is seker jy het al iewers een van die prentjie-Bybelverse wat mense aanstuur gesien, wat sê: “Be still and know that I am God.” Dit kom uit Psalm 46 en is die eerste gedeelte van vers 11. Vandag gaan ons ‘n bietjie gesels oor hierdie vers, maar ook oor die eerste gedeelte van Psalm…
