WEDUWEES – WAT Sê DIE BYBEL?

Vroue het deur die eeue heen baie swaargekry. In sommige kulture is hulle gesien as besittings, eerder as mense. En as jy ‘n weduwee was, het jy soms nóg swaarder gekry. ‘n Weduwee het swaargekry omdat sy ‘n geliefde verloor het en nou verder alleen deur die lewe moes gaan. Soms het weduwees ook swaargekry…

Deel hierdie blad

GOD ANTWOORD GEBED: 29 BYBELVERSE

Jy het seker al iemand hoor sê dat dit vir hom voel sy gebede gaan nie verder as die plafon nie. Dalk het jy self al so gesê! ‘n Mens voel partykeer so wanneer jy vir iets bid, maar dit lyk nie of dit regtig help nie. Dit lyk nie of daar ‘n verandering is…

Deel hierdie blad

BYBELVERSE VIR KERSFEES

Kersfees gaan oor meer as kersbome, geskenke en al die baie kos. Dis die tyd wanneer ons die geboorte van Jesus vier. Hoewel Sy dood en opstandige die belangrikste deel van die Evangelie is, is Sy geboorte tog ook belangrik. Want as Hy in die eerste plek nooit gebore is nie, sou Hy nie ons…

Deel hierdie blad

BYBELVERSE VIR ‘N ANGSTIGE HART

Die wêreld is vol dinge wat veroorsaak dat ‘n mens ‘n angstige hart kan hê. Maar God wil nie hê dat ons as Sy kinders met vrees en angs deur die lewe gaan nie. Nee, Hy wil hê dat ons geloof en vertroue in Hom só groot sal wees, dat alle vrees en angs soos…

Deel hierdie blad

BYBELVERSE OOR GEESTELIKE GROEI

Ek is seker jy het al gehoor dat ‘n kind van God veronderstel is om geestelik te groei. God die Vader wil hê ons moet volwasse Christene word. Hy wil hê ons moet al hoe meer soos Jesus word. Dit mag na ‘n moeilike opdrag klink, maar gelukkig hoef ons dit nie op ons eie…

Deel hierdie blad