12 BYBELVERSE OOR GOD SE SEëN

God se seën is oral om ons sigbaar – ons moet net begin om dit raak te sien. Hierdie 12 Bybelverse sal jou herinner aan die goedheid van God. ‘n Man het ‘n ondersteuningsgroep begin bywoon. Elke week wanneer die groep bymekaar gekom het, is hulle gevra om ‘n paar dinge op te noem waarvoor…

Lees Verder 12 BYBELVERSE OOR GOD SE SEëN

Deel hierdie blad

26 BYBELVERSE OOR GEDAGTES

‘n Mens besef dit nie altyd nie, maar ons gedagtes het ‘n groot invloed op die mens wie ons word en die manier hoe ons leef. Wat ons dink, beïnvloed die dinge wat ons glo en ook uiteindelik die dinge wat ons doen. Om die waarheid te sê, wat jy dink bepaal op die ou…

Lees Verder 26 BYBELVERSE OOR GEDAGTES

Deel hierdie blad

WEDUWEES – WAT Sê DIE BYBEL?

Vroue het deur die eeue heen baie swaargekry. In sommige kulture is hulle gesien as besittings, eerder as mense. En as jy ‘n weduwee was, het jy soms nóg swaarder gekry. ‘n Weduwee het swaargekry omdat sy ‘n geliefde verloor het en nou verder alleen deur die lewe moes gaan. Soms het weduwees ook swaargekry…

Lees Verder WEDUWEES – WAT Sê DIE BYBEL?

Deel hierdie blad

BYBELVERSE VIR KERSFEES

Kersfees gaan oor meer as kersbome, geskenke en al die baie kos. Dis die tyd wanneer ons die geboorte van Jesus vier. Hoewel Sy dood en opstandige die belangrikste deel van die Evangelie is, is Sy geboorte tog ook belangrik. Want as Hy in die eerste plek nooit gebore is nie, sou Hy nie ons…

Lees Verder BYBELVERSE VIR KERSFEES

Deel hierdie blad