BYBELVERSE VIR ADVENT

As jy al ooit in die weke voor Kersfees ‘n erediens bygewoon het, het jy seker al die term ‘Advent’ gehoor. Dit verwys na die vier weke voor Kersfees en is ‘n tyd waartydens ons nadink oor die koms van Jesus. Dis ‘n tyd wanneer ons onsself herinner aan wie Hy is, wat Hy vir…

Deel hierdie blad

JESUS SE GELYKENIS VAN DIE SAAIER

Aan die begin van Markus 4 lees ons die gelykenis van die saaier en die tipes grond waarop hy gesaai het. Ons lees ook later in die hoofstuk die verduideliking wat Jesus oor die gelykenis gegee het. Daar is heelwat wat ons uit hierdie gelykenis kan leer. ‘N HART WAT NET HOOR. Kom ons begin…

Deel hierdie blad

OM DIE BYBEL PRAKTIES UIT TE LEEF

Het jy al ooit ‘n opdrag in die Bybel gelees, of dit in ‘n preek of lering gehoor, en jou onmiddellike gedagte was: “Here, ek wil regtig graag aan U gehoorsaam weet, maar ek is nie so seker hoe ek dit moet doen nie!”? Ek het agtergekom daar sekere opdragte in die Bybel wat baie…

Deel hierdie blad

DIE KRAG VAN ONS GEDAGTES

Die Bybel het heelwat te sê oor ‘n mens se gedagtes. Dit maak nie saak of jy die Ou of die Nuwe Testament lees nie, iewers gaan jy ‘n Bybelvers of twee raakloop waarin God daaroor praat. Want jy sien, ‘n mens se gedagtes het baie krag. Dit beïnvloed die manier waarop ons na die…

Deel hierdie blad

26 BYBELVERSE OOR GEDAGTES

‘n Mens besef dit nie altyd nie, maar ons gedagtes het ‘n groot invloed op die mens wie ons word en die manier hoe ons leef. Wat ons dink, beïnvloed die dinge wat ons glo en ook uiteindelik die dinge wat ons doen. Om die waarheid te sê, wat jy dink bepaal op die ou…

Deel hierdie blad