Author: Risa Cronje
HOE OM MET BYBELSTUDIE TE BEGIN: 10 WENKE
Wil jy graag Bybelstudie doen, maar weet nie waar en hoe om te begin nie? Hier is 10 eenvoudige wenke om jou te help om met Bybelstudie te begin en die Woord van God beter te verstaan. As jy nog nooit voorheen Bybelstudie gedoen het nie, kan net die gedagte aan Bybelstudie jou nogal oorweldig…
5 REDES WAAROM BYBELSTUDIE BELANGRIK IS
Meeste gelowiges weet dat Bybelstudie belangrik is. Ongelukkig is nie almal seker presies waarom nie. Baie besef nie dat die Bybel ‘n baie groot rol in ons geestelike groei speel nie. Jy sien, om Bybelstudie te doen is nie net ‘n geestelike aktiwiteit nie; dis ‘n manier waarop die Here direk met ons praat, ons…
