Author: Risa Cronje
BOEK-OORSIG BYBELSTUDIE – VOORBEELD
Daar is sommer baie verskillende Bybelstudie-metodes wat jy kan gebruik wanneer jy Bybelstudie doen. Sommige van dié metode is heel maklik. Dan is daar ander metodes wat weer bietjie moeiliker is. Ons het in die vorige artikel op Bybel En Gebed gesels oor een van die moeiliker studiemetodes, die Boek-oorsig metode. Ek het die stappe…
DIE BOEK-OORSIG BYBELSTUDIE-METODE
Gebruik die Boek-oorsig Bybelstudie-metode om jou ‘n oorsig van ‘n Bybelboek te gee, sodat jy verstaan waarom die skywer dit geskryf het. Martin Luther het glo gesê dat hy die Bybel studeer soos ‘n mens appels pluk. Eers skud hy die appelboom, sodat die rypste appels kan afval. Dit beteken hy studeer die Bybel as…
