Author: Risa Cronje
ORPA – WIE NIE WAAG NIE
Ons het in die vorige artikel ‘n bietjie oor Naomi, een van die hoofkarakters in die boek Rut, gesels. Vandag gaan ons gesels oor Orpa, een van Naomi se skoondogters. Maar eers wil ek vir jou ‘n storie vertel. GOOI JOU HART EERSTE. Daar was ‘n prins wat op ‘n dag saam met die elwe…
NAOMI – VAN SWAARKRY NA VREUGDE
In die tyd toe die boeke van die Bybel geskryf is, was vroue nie juis baie belangrik nie. Meeste mans het vroue gesien as besittings eerder as volwaardige mense. Dis daarom interessant dat daar twee boeke in die Bybel is, wat na vroue vernoem is. Dié boeke is Rut en Ester. In beide boeke is…
ESTER – WAT JY MOET WEET
As jy gereeld hier op Bybel En Gebed ‘n draai maak, sal jy weet dat ons elke nou en dan gesels oor ‘n boek van die Bybel en van die agtergrond-inligting wat ons help om die boek beter te verstaan. Vandag maak ons weer so. In hierdie artikel gaan ons kyk na agtergrond-inligting oor Ester,…
BETROUBAARHEID – ‘N ONDERWERP-STUDIE
Die Bybel het sommer heelwat oor betroubaarheid te sê. Dis een van God se karaktereienskappe en daarom is dit vir Hom belangrik dat ons, as Sy kinders, ook betroubaar moet wees. In die vorige artikel het ons gesels oor hoe ‘n mens ‘n onderwerp-studie doen wanneer jy Bybelstudie doen. Ek het vir jou die stappe…
