BIOGRAFIE-BYBELSTUDIE: STEFANUS

Ons het in die vorige artikel gesels oor hoe ‘n mens ‘n biografie-Bybelstudie van ‘n karakter in die Bybel doen. Vandag gaan ons saam só ‘n studie doen, sodat jy kan sien presies hoe dit werk. STAP 1: KIES ‘N KARAKTER. Vir ons studie vandag, gaan ons kyk na Stefanus, ‘n karakter in die Nuwe…

Deel hierdie blad

HOE OM ‘N BIOGRAFIE-STUDIE TE DOEN

Die Bybel is vol verhale van mense wat ‘n pad met God gestap het. Om hulle lewens van nader te bekyk, kan interessant en baie leersaam wees. By sommige van hulle kan ons leer hoe ‘n kind van God optree. En by ander leer ons weer wat ‘n kind van God nié doen nie. Die…

Deel hierdie blad

ESRA – WAT JY MOET WEET

Esra is die 15de boek in die Ou Testament. Net soos met die ander boeke in die Bybel, is daar heelwat dinge wat ons daaroor moet weet. Party van dié dinge is interessant en sommer net goed om te weet. Ander dinge is belangrik om ons te help om die boek beter te verstaan. As…

Deel hierdie blad

LUKAS 24 – JESUS SE OPSTANDING

Paasfees 2023 is verby. Maar hoewel ons net een keer ‘n jaar amptelik Paasfees vier, is dit belangrik dat ons elke dag onthou wat Jesus vir ons aan die kruis gedoen het. En nog belangriker is dat ons onthou Hy het ook weer uit die dood opgestaan. Vandag gaan ons ‘n bietjie kyk na Jesus…

Deel hierdie blad

JESUS – WAT HY VIR ONS KOM DOEN HET

Ons het pas hierdie naweek Paasfees gevier. In Sy groot liefde en genade gee God die Vader Sy enigste Seun om vir ons sondes te sterf. Hy betaal die prys wat nie een van ons ooit self sou kon betaal nie. Vandag deel ek graag ‘n paar artikels met jou oor Jesus, en wat Hy…

Deel hierdie blad