AGAPE LIEFDE: GOD SE MANIER

Nou een dag in my stiltetyd, vra ek die Here om ons, as Sy kinders, te help om ander mense lief te hê. En skielik besef ek dat ons liefde so ‘n bietjie geromantiseer het. Meeste mense sien liefde as soentjies en drukkies en ‘n lekker, warm gevoel. Dié idee is sommer later die dag…

Deel hierdie blad

DIE WYSHEID VAN GOD

Gebruik hierdie verse as deel van jou Bybelstudie om jou te help om meer te leer oor die wysheid van God. In Afrikaans het ons ‘n spreekwoord wat lui: Wysheid met die grysheid. Daarmee sê ons dat ‘n mens veronderstel is om wyser te word, hoe ouer jy word. In meeste gevalle is dit waar,…

Deel hierdie blad

SPREUKE – WAT JY MOET WEET

Hier by Bybel En Gebed kyk ons elke nou en dan na ‘n boek in die Bybel, en van die interessante inligting wat jy moet hê wanneer jy ‘n Bybelstudie daaroor wil doen. Vandag is dit dan ook weer tyd vir so ‘n artikel. Die boek waarna ons gaan kyk, is Spreuke. ONTSTAANTYD EN AGTERGROND.…

Deel hierdie blad

BYBELLEESWENK VIR JOU

Hier by Bybel En Gebed praat ons gewoonlik oor Bybelstudie, maar vandag wil ek vir jou ‘n maklike wenk gee wat jy kan gebruik wanneer jy sommer net jou Bybel lees. Dié Bybelleeswenk sal jou help om regtig in te neem wat jy lees. Al wat jy nodig het, is jou Bybel, ‘n pen en…

Deel hierdie blad

BYBELSTUDIE-TYD: ONS BESTE ARTIKELS

Die Bybel is ‘n tydlose bron van waarheid en wysheid. Die beste manier om dit wat daarin vervat is, te ontgin, is om dit gereeld te bestudeer. In hierdie artikel deel ek graag ‘n klompie artikels met jou, wat jou gaan help met jou Bybelstudie-tyd in 2024. Dit maak nie saak of jy al lank…

Deel hierdie blad