AL WAT NODIG IS VIR BYBELSTUDIE
Daar is baie redes waarom mense nie Bybelstudie doen nie. Een daarvan is dat hulle dink ‘n mens het allerhande duur hulpmiddele en ingewikkelde boeke nodig. Maar die waarheid is dat jy net drie eenvoudige dinge nodig het. Hierdie dinge is jou Bybel, jou gunsteling pen en ‘n notaboek of joernaal. Waarom? Want hierdie drie…
