LUKAS 15: WELKOM TUIS!

As jy vir my sou vra watter een van Jesus se gelykenisse my gunsteling is, dan sou ek moes antwoord die een oor die verlore seun (Lukas 15:11-32). Ek kies hierdie een omdat dit die hart van ons Pappa God so duidelik vir ons wys. Ons sien Sy liefde, Sy barmhartigheid (mercy) en Sy genade…

Deel hierdie blad

LUKAS 4 – WAT JESUS KOM DOEN HET

In Lukas 4:18-19 lees ons van die dinge wat Jesus kom doen het. Dit is steeds beskikbaar vir elke mens wat in geloof na Hom toe kom. Kersfees is vinnig besig om nader te kom, wanneer ons die geboorte van Jesus gaan vier. Meeste mense weet Hy het gekom om vir ons sondes aan die…

Deel hierdie blad

DIE WAARHEID AS GORDEL OM DIE HEUPE.

Dra die waarheid as gordel om die heupe. Bou jou lewe op die waarheid van die Woord. Die waarheid maak vry. Ek het so drie jaar gelede begin om elke weeksdag Pilates te doen. In Pilates is daar een woord wat jy omtrent gedurende elke sessie hoor – die woord ‘core’. (Ek het ‘n Afrikaanse…

Deel hierdie blad

OOR TUINMAAK EN DIE BYBEL

Tuinmaak en tyd in die Bybel is baie dieselfde. Dit vra tyd, aandag, en geduld. Neem ‘n doelbewuste besluit om te doen wat dit kos om jou Bybel te ken. Ruth Soukup skryf in een van haar e-posse oor ‘blogging’ wenke, dat sy en haar man vir vyf jaar probeer het om hulle eie groente…

Deel hierdie blad

DIE BELANGRIKHEID VAN TYD IN DIE WOORD

Dit is van kardinale belang dat ons elke dag tyd in die Woord spandeer. Hoekom? Daar is verskeie redes, maar hier is vyf. Ek is seker dat ek nou al die risiko begin loop om daarvan beskuldig te word dat ek aanhoudend oor dieselfde ding skryf! Maar in sy brief aan die gelowiges in Filippi…

Deel hierdie blad