JOHANNES 3:5-8 – ‘N VOLG-STUDIE

Om die Bybel te lees is een ding, maar om dit regtig te verstaan en dit wat jy leer in jou lewe toe te pas, is iets anders. Dis presies waarom die VOLG-metode so waardevol is. Dit help ons om stadig deur ‘n paar verse in die Bybel te lees, vrae te vra, die teks…

Deel hierdie blad

LYDENSTYD BYBELVERSE OM OOR NA TE DINK

Lydenstyd is ‘n besondere tyd in die kerklike jaar. Dis ‘n tyd wanneer ons as Christene so ‘n bietjie stadiger leef en tyd maak om na te dink oor die pad wat Jesus gestap het na die kruis. Dis ‘n tyd waar ons onsself en ons lewens ondersoek om te kyk waar ons van die…

Deel hierdie blad

JOëL: WAT JY MOET WEET VIR BYBELSTUDIE

Hier by Bybel En Gebed gesels ons elke nou en dan oor dinge wat jy moet weet oor ‘n boek van die Bybel wanneer jy daaroor wil Bybelstudie doen. Hierdie inligting kan jou help om die boek so ‘n bietjie beter te verstaan. Vandag se artikel is deel van dié agtergrond-inligting reeks. Ons gaan kyk…

Deel hierdie blad

AL WAT NODIG IS VIR BYBELSTUDIE

Daar is baie redes waarom mense nie Bybelstudie doen nie. Een daarvan is dat hulle dink ‘n mens het allerhande duur hulpmiddele en ingewikkelde boeke nodig. Maar die waarheid is dat jy net drie eenvoudige dinge nodig het. Hierdie dinge is jou Bybel, jou gunsteling pen en ‘n notaboek of joernaal. Waarom? Want hierdie drie…

Deel hierdie blad

HEBREëRS 12: HOOP WANNEER JY MOEG WORD

Wanneer ons Hebreërs 12 lees, word ons daaraan herinner dat die geloofslewe nie ‘n naelloop is nie, maar ‘n wedloop. Dis ‘n pad wat die Here Self vir elkeen van ons uitgelê het. Soms is dit ‘n maklike pad, soms ‘n opdraande, en soms voel dit asof die wind van voor waai. Maar die Here…

Deel hierdie blad