GELOOF IN GOD SE WOORD EN WOORDE

Hebreërs 11:1: “Geloof is dan ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.” Vandag wil ek ‘n bietjie met jou gesels oor geloof. Ons het geloof in verskillende natuurlike en algemene dinge, asook in God. GELOOF IN ‘N PILLETJIE. As jy ‘n hoofpyn het,…

Deel hierdie blad

15 VERSE WAT HOOP GEE

God is die bron van hoop en daarom is Sy Woord gevul met hoop. En, in ‘n tyd waar daar baie mense is wat besig is om hoop te verloor, is dit soveel belangriker dat ons as gelowiges ons harte vul met hoop uit die Woord. Alleenlik wanneer ons self hoop het in God, sal…

Deel hierdie blad

6 EIENSKAPPE VAN ‘N GOEIE GROND HART

In Markus 4 lees ons van die verskillende harte waarop die Woord-saad van God kan val. Wat is nou eintlik die eienskappe van ‘n goeie grond hart? DIE GELYKENIS. In Markus 4 lees ons die gelykenis van die saaier. Die saad wat hy saai val op verskillende plekke – op die pad, op ‘n klipbank,…

Deel hierdie blad
Wit blomme op bruin boomstomp. Opskrif: Hoe lyk jou hart?

HOE LYK JOU HART?

Jou hart is die grond waarin die saad van die Woord gesaai word, en dit is jou verantwoordelikheid om te sorg dat jou hart goeie grond is waar die Woord kan vrug dra. As jy in Gauteng bly, sal jy onthou dat dit einde verlede jaar (2019) met tye nogal baie gereën het. Ons was…

Deel hierdie blad

‘N MAKLIKE MANIER OM TYD IN DIE BYBEL TE SPANDEER

Ek het verlede week met jou gesels oor die nuwe lewe wat ek en jy het omdat ons glo in Jesus Christus. Ons het ook gesels oor al die ander nuwe dinge, soos ‘n nuwe Vader en ‘n nuwe familie, ‘n nuwe manier van dink, praat en doen. Al hierdie dinge, en nog meer, is…

Deel hierdie blad