MY IDENTITEIT IN CHRISTUS

Elke gelowige het ‘n nuwe identiteit in Christus ontvang. God het oral in die Nuwe Testament vir ons verse laat opteken om ons meer oor hierdie identiteit te leer. God se Woord leer ons in 2 Korinthiërs 5:17: “Iemand wat aan Christus behoort, is ‘n nuwe mens. Die oue is verby, die nuwe het gekom.”…

Deel hierdie blad

VERSE VIR PAASTYD

Paastyd is pas verby. Verlede Vrydag was dit Goeie Vrydag en gister was dit Opstandigssondag. En al kon ons weens omstandighede nie iewers in ‘n kerk saam met ons broers en susters in Christus bymekaar kom en dit wat ons Here Jesus vir ons gedoen het, herdenk en vier nie, kan ons steeds ons oë…

Deel hierdie blad

GELOOF IN GOD SE WOORD EN WOORDE

Hebreërs 11:1: “Geloof is dan ‘n vaste vertroue op die dinge wat ons hoop, ‘n bewys van die dinge wat ons nie sien nie.” Vandag wil ek ‘n bietjie met jou gesels oor geloof. Ons het geloof in verskillende natuurlike en algemene dinge, asook in God. GELOOF IN ‘N PILLETJIE. As jy ‘n hoofpyn het,…

Deel hierdie blad

15 VERSE WAT HOOP GEE

God is die bron van hoop en daarom is Sy Woord gevul met hoop. En, in ‘n tyd waar daar baie mense is wat besig is om hoop te verloor, is dit soveel belangriker dat ons as gelowiges ons harte vul met hoop uit die Woord. Alleenlik wanneer ons self hoop het in God, sal…

Deel hierdie blad

6 EIENSKAPPE VAN ‘N GOEIE GROND HART

In Markus 4 lees ons van die verskillende harte waarop die Woord-saad van God kan val. Wat is nou eintlik die eienskappe van ‘n goeie grond hart? DIE GELYKENIS. In Markus 4 lees ons die gelykenis van die saaier. Die saad wat hy saai val op verskillende plekke – op die pad, op ‘n klipbank,…

Deel hierdie blad