JOU IDENTITEIT IN CHRISTUS

Die Bybel het baie te sê oor jou identiteit in Christus. Dit praat ook oor die dinge wat God in Christus vir jou gegee het. En dan leer dit ons ook van al die dinge wat ons kan doen, omdat ons kinders van God is. Joel Osteen se gemeente begin elke diens met hierdie geloofsverklaring:…

Deel hierdie blad

WAT Sê DIE BYBEL OOR BEKOMMERNIS?

Ons leef in ‘n tyd waar baie mense bang en bekommerd is. Maar wat sê die Bybel oor bekommernis? Hoe moet ons dit hanteer? KOMMER OOR JOU LEWE. In Mattheus 6:24-34 praat Jesus met ons oor die basiese dinge wat elke mens in sy lewe nodig het – kos, water en klere. In vers 25…

Deel hierdie blad

‘N MAKLIKE BYBELSTUDIE-IDEE

Hier is ‘n maklike Bybelstudie-idee, wat jou gaan help wanneer dit lyk asof die Evangelies mekaar weerspreek. WAAROM VERSKIL DIE EVANGELIE-WEERGAWES? Jy het seker al agtergekom dat dit soms lyk asof die Evangelies nie heeltemal met mekaar ooreenstem nie. Daar is verskeie redes daarvoor. Een rede is dat elke evangelie deur iemand anders geskryf is.…

Deel hierdie blad

WEERSTAAN DIE DUIWEL, HY STEEL DIE WOORD

Het jy geweet die duiwel wil die Woord, wat jy met jou Bybelstudie en Bybellees in jou hart gesaai het, by jou steel? Vandag gaan ons gesels oor hoe hy dit doen en ook hoe jy hom moet weerstaan. DIE GELYKENIS VAN DIE SAAIER. In Mattheus 13:1-9 lees ons die gelykenis van die saaier. Ons…

Deel hierdie blad

TOEPASSING VAN DIE WOORD – DIE ‘INDUCTIVE’ BYBELSTUDIE- METODE (DEEL 3)

In die vorige twee artikels het ons gekyk na die eerste twee stappe van die ‘Inductive’ Bybelstudie-metode. Vandag gaan ons ‘n bietjie stilstaan by die derde stap, naamlik toepassing van die Woord. Maar net eers gou ‘n oorsig. Stap een het ons gebruik om die teks waar te neem, of te sien presies wat daar…

Deel hierdie blad