INTERPRETEER DIE BYBEL – DIE ‘INDUCTIVE’ BYBELSTUDIE-METODE (DEEL 2)

Ons het verlede week begin met ‘n reeks oor die ‘Inductive’ Bybelstudie-metode. Ons het gesien die metode bestaan uit drie stappe – waarneming, interpretasie en toepassing. Verlede week het ons geleer hoe om die teks wat ons studeer, waar te neem. Vandag gaan ons kyk na die volgende stap, interpretasie, of om die betekenis van…

Deel hierdie blad

‘INDUCTIVE’ BYBELSTUDIE-METODE (DEEL 1)

As jy in 2020 saam met ons die Markus Evangelie bestudeer het, dan sal jy weet ons het die ‘Inductive’ Bybelstudie-metode daarvoor gebruik. Ek het ‘n Afrikaanse woord vir ‘inductive’ gesoek, maar kon nie een kry wat hierdie metode reg beskryf nie, dus bly ons maar by die Engelse benaming. Die doel van hierdie Bybelstudie-metode…

Deel hierdie blad

GELOOF, HOOP EN LIEFDE – ‘N BYBELSTUDIE

In Salzburg, Oostenryk, is ‘n katedraal wat drie brons voordeure het. Bokant die deur aan die regterkant is die woord GELOOF geskryf. Bokant die deur aan die linkerkant is die woord HOOP geskryf. En bokant die deur in die middel, die grootste een van die drie, is die woord LIEFDE geskryf. Geloof, hoop en liefde.…

Deel hierdie blad

DIE BEDIENING VAN DIE VERSOENING

“Daarom, as iemand in Christus is, is hy ‘n nuwe skepping. Die ou dinge het verbygegaan – kyk, hulle het nuut geword. En dit alles kom van God af, wat ons deur Christus met Homself versoen het, en aan ons die bediening van die versoening gegee het.” (2 Korinthiërs 5:17-18) God het die wêreld so…

Deel hierdie blad

LUKAS 15: WELKOM TUIS!

As jy vir my sou vra watter een van Jesus se gelykenisse my gunsteling is, dan sou ek moes antwoord die een oor die verlore seun (Lukas 15:11-32). Ek kies hierdie een omdat dit die hart van ons Pappa God so duidelik vir ons wys. Ons sien Sy liefde, Sy barmhartigheid (mercy) en Sy genade…

Deel hierdie blad