Author: Risa Cronje
BYBELVERSE OOR GELOOF
Leer meer oor geloof deur na te dink oor hierdie 32 Bybelverse oor geloof. As mens in die HAT kyk wat die woord geloof beteken, kry jy die volgende: Vaste vertroue op God en Sy Woord. Vertroue in die waarheid van iemand se bewerings. Vaste vertroue in die vermoë, eerlikheid, betroubaarheid van wie of dit…
BYBELSTUDIE: DIE HOOFSTUK-STUDIEMETODE
As jy al lank hier by Bybel En Gebed is, dan het jy al van die Bybelstudie-metodes waaroor ons voorheen gesels het, gesien. Vandag gaan ons weer oor ‘n Bybelstudie-metode gesels. Hierdie metode word die Hoofstuk-studiemetode genoem. Hoekom? Want jy studeer ‘n Bybelhoofstuk op ‘n slag. WAAROM ‘N HOOFSTUK OP ‘N SLAG? Dalk wonder jy…
EKSODUS: WAT JY MOET WEET
Eksodus is een van die eerste vyf boeke van die Bybel, wat bekend staan as die Pentateug. Dit beteken eenvoudig ‘vyf boeke’. Hierdie vyf boeke sluit in Genesis, Eksodus, Levitikus, Numeri en Deuteronomium. Ons het ‘n paar weke gelede gekyk na dinge wat jy oor Genesis moet weet. In hierdie artikel gaan ons kyk na…
